Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare Graad 4 Geografie Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- Voedsel en Boerdey in Suid-Afrika
- Voedsel van Plante en Diere
- Hoe kry mense hulle voedsel
- Maniere van boer
- Voedsel verbou in dorpe en stede
- Gewasboerdery in Suid-Afrika
- Vrugteboerdery in Suid-Afrika
- Veeboerdery
- Gevallestudie: ‘n Veeboerdery
- Waar word daar in Suid-Afrika geboer
- Vergelyk Gewas en Veeboerdery
- Finale Hersiening en Toetsgereedheid
Graad: 4
Vak: SW Geografie
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.