Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare Graad 5 Natuur Wetenskap & Tegnologie Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- Energie en Brandstowwe
- Brandstowwe Brand
- Brandveiligheid
- Selle en Batterye
- Eenvoudige Elektriese Stroombane
- Stroombaandiagramme en Simbole
- Elektrisiteit vanaf die Kragstasie na ons Huise
- Veiligheid met Elektrisiteit
- Energie en beweging
- Praktiese ondersoeke + kernbegrippe
- Finale Hersiening en Toetsvoorbereiding
Graad: 5
Vak: Natuur Wetenskap en Tegnologie
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.