Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare Graad 6 Afrikaans HT Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- Volksverhale. Wat moet jy ken.
- Volksverhale: Lees en Verstaan
- Taal by Volksverhale
- Kreatiewe Skryfprojek – Oorsig
- Kreatiewe Skryfprojek – Navorsing
- Kreatiewe Skryfprojek – skryf
- Bronne, Verwysings en Bibliografie
- Taal vir Navorsing
- Letterkundegenres vir die projek
- Taal tydens die skryfproses
- Drama
- Dialoog en kort toneelstuk skryf
- Spotprente en Strokiesprente
- Hersiening. Kan jy dit doen?
Graad: 6
Vak: Afrikaans HT
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.