Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare Graad 6 Natuur Wetenskap & Tegnologie Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- Eenvoudige Elektriese Stroombaan
- Dele van ‘n Elektriese Stroombaan
- Stroombaandiagramme en Simbole
- Skakelaars – oop- en geslote stroombane
- Bou en ondersoek Stroombane
- Elektriese Geleiers
- Elektriese Isoleerders
- Praktiese ondersoek: Geleier of Isoleerder
- Stelsels om probleme op te los
- Tegnologie ontwerp: Praktiese Taak
- Fossielbrandstowwe en Elektrisiteit
- Hoe ‘n Steenkoolkragstasie Elektrisiteit opwek
- Die koste en besparing van Elektrisiteit
- Hernubare Elektrisiteit
Graad: 6
Vak: Natuur Wetenskap & Tegnologie
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.