,

Graad 6 SW Geskiedenis – Kwartaal 3 Opsommings

R60,00

Maklik leerbare Graad 6 SW Geskiedenis Kwartaal 3-opsommings vir vinnige hersiening en toetsvoorbereiding. Digitale PDF.

SKU: RR-G6-SWGESK-T3-SUM-AFR Categories: ,

Wat is ingesluit?

Duidelike, maklik leerbare Graad 6 SW Geskiedenis Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.

Hierdie pakket sluit in:

  • Demokrasie en Burgerskap
  • Suid-Afrika se Eerste Demokratiese Regering – 1994
  • Politieke Partye en Nasionale Verkiesings
  • Hoe ‘n Demokrasie werk
  • Die Grondwet van Suid-Afrika
  • Die Parlement
  • Waarom ons Reëls en Wette nodig het
  • Die Regstelsel en Gelykheid voor die Reg
  • Regte en Verantwoordelikheid van die Burgers
  • Fatima Meer – ‘n Leier in die bou van Demokrasie
  • Die Grondwethof
  • Pius Langa – Hoofregter en verdediger van die Grondwet
  • Kinders se regte en verantwoordelikhede
  • Nasionale Simbole sedert 1994

Graad: 6
Vak: SW Geskiedenis
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF

Digitale produk

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.

Belangrik

Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

School Term

School Term 3

Language

Afrikaans

Product Type

Summaries

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 6 SW Geskiedenis – Kwartaal 3 Opsommings”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top