Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare Graad 7 EBW Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- Die Entrepeneur
- Koop, verkoop en handel dryf
- Produksie en Vervaardiging
- Formele en Informele Besighede
- SWOT Analise
- Doelwitte stel en bereik
- Advertensies
- Beginsels van goeie advertensies
- Entrepeneursdag en begroting
- Koste en winsberekeninge
- Finale vinnige hersiening
Graad: 7
Vak: EBW
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.