Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare KLEUR Graad 7 Natuurwetenskappe Kwartaal 4-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
Planeet Aarde en Verder:
- Die Son en die Aarde
- Seisoene
- Sonenergie
- Fossielbrandstowwe
- Die Maan
- Swaartekrag
- Getye
Graad: 7
Vak: Natuurwetenskappe
Kwartaal: 4
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.