,

Graad 8 Natuur Wetenskap – Kwartaal 3 Opsommings

R70,00

Maklik leerbare KLEUR Graad 8 Natuur Wetenskap Kwartaal 3-opsommings vir vinnige hersiening en toetsvoorbereiding. Digitale PDF.

SKU: RR-G8-NW-T3-SUM-AFR Categories: ,

Wat is ingesluit?

Duidelike, maklik leerbare KLEUR Graad 8 Natuur Wetenskap Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.

Hierdie pakket sluit in:

  • Plante in verskillende omgewings
  • Plante in swak grond
  • Die kameel
  • Diere in koue omgewings
  • Die haai
  • Die jagluiperd
  • Kamoeflering en nabootsing
  • Stadige verandering oor tyd
  • Woordbank
  • Mikro-organismes
  • MIV en TB
  • Malaria
  • Siektes uit water
  • Hoe versprei mikro-organismes
  • Hoe kan ons die verspreiding voorkom
  • Mikro-organismes in ons kos
  • Antibiotika
  • Gebruik van mikro-organismes

Graad: 8
Vak: Natuur Wetenskap
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF

Digitale produk

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.

Belangrik

Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

School Term

School Term 3

Language

Afrikaans

Product Type

Summaries

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 Natuur Wetenskap – Kwartaal 3 Opsommings”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top