,

Graad 8 Tegnologie – Kwartaal 4 Opsommings

R70,00

Maklik leerbare Graad 8 Tegnologie Kwartaal 4-opsommings vir vinnige hersiening en toetsvoorbereiding. Digitale PDF.

SKU: RR-G8-TEG-T4-SUM-AFR Categories: ,

Wat is ingesluit?

Duidelike, maklik leerbare Graad 8 Tenologie Kwartaal 4-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.

Hierdie pakket sluit in:

  • elektriese stroombane
  • stroombaankomponente
  • stroombaansimbole
  • kortsluitings
  • energie in landelike en informele nedersettings
  • onwettige elektrisiteitsaansluitings
  • elektrochemiese selle
  • serie- en parallelbatterye
  • fotovoltaïese selle
  • maniere om elektrisiteit op te wek
  • die nasionale elektrisiteitsnetwerk
  • Ohm se wet — kwalitatief
  • resistors in serie en parallel
  • EN-logika
  • OF-logika
  • waarheidstabelle
  • die ontwerp van ’n eenvoudige alarm-/paniekknoppiestelsel

Graad: 8
Vak: Tegnologie
Kwartaal: 4
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF

Digitale produk

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.

Belangrik

Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

School Term

School Term 4

Language

Afrikaans

Product Type

Summaries

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 Tegnologie – Kwartaal 4 Opsommings”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top