Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare Graad 8 Wiskunde Kwartaal 4-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- Pythagoras – die basiese reël
- Pythagoras – vind die skuinssy
- Pythagoras – vind ‘n korter sy
- Is dit ‘n regtehoekige driehoek
- Pythagoras – probleemoplossing
- Omtrek van 2d vorms
- Oppervlakte: Reghoek en vierkant
- Oppervlakte van driehoeke
- Oppervlakte van parallelogramme
- Oppervlakte van trapeziums
- Oppervlak en omtrek: Saamgestelde figure
- Eenhede en omskakelings
- Transformasiemeetkunde – oorsig
- Refleksie
- Translasie
- Rotasie
- Vergroting en verkleining
- Transformasies: gemengde oefeninge
- 3D voorwerpe – hersiening
- Oppervlakte van ‘n kubus
- Oppervlakte van ‘n reghoekige prisma
- Volume van ‘n kubus en reghoekige prisma
- Volume en kapasiteit
- 3D probleemoplossing
- Formuleblad – kwartaal 4
- Tipiese eksamenvrae – Pythagoras
- Gekombineerde probleme
- Woordbank + algemene slaggate
Graad: 8
Vak: Wiskunde
Kwartaal: 4
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.