Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare Graad 4 Afrikaans HT Kwartaal 4-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding. Al die bladsye in KLEUR.
Hierdie pakket sluit in:
- Kortverhale
- Toneelstukke en Dialoog
- Koerant- en Tydskrifartikels
- Mondeling en voorbereide toespraak
- Opsommings
- Klanke en Woorde
- Woordeskat
- Woordsoorte en sinne
- Taalstrukture en -konvensies
- Idiome, Spelling en Punktuasie
- Finale Hersiening
Graad: 4
Vak: Afrikaans HT
Kwartaal: 4
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.