Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare KLEUR Graad 4 Natuurwetenskap en Tegnologie Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- Energie vir lewe
- Energie rondom ons
- Inset- en Uitsetenergie
- Beweging, Energie en Musiekinstrumente
- Vibrasies en Klank
- Geraasbesoedling
- Praktiese Taak: Ontwerp en maak van ‘n eenvoudige musiekinstrument
Graad: 4
Vak: Natuur Wetenskap en Tegnologie
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.