Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare KLEUR Graad 4 Geskiedenis Kwartaal 4-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- kommunikasie deur die tyd
- taal, simbole, liedjies, kuns en dans
- die San en kommunikasie
- die posstelsel
- radio
- vroeë tikmasjiene
- die telegraaf
- die telefoon
- die kamera
- televisie
- rekenaars
- die internet
- die selfoon
- hoe kommunikasie verander het
- wat met verloop van tyd dieselfde gebly het
Graad: 4
Vak: SW Geskiedenis
Kwartaal: 4
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.