Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare Graad 4 Wiskunde Kwartaal 2-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- Deling – Wat beteken deel?
- Deling van groter getalle
- Delingstrategieë en Kontrolering
- Deling en Probleemsituasies
- Meetkundige Patrone
- Meetkundige Patrone: Inset, Uitset en Reëls
- Getalpatrone
- Getalpatrone: Getalle en Vloeidiagramme
- 2D Vorms
- Eienskappe van 2D vorms
- Simmetrie
- 3D-Voorwerpe
- Hersiening. Kan jy dit doen?
Graad: 4
Vak: Wiskunde
Kwartaal: 2
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.