, , ,

Graad 5 Lewensvaardighede – Kwartaal 3 Opsommings

R50,00

Maklik leerbare Graad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 3-opsommings vir vinnige hersiening en toetsvoorbereiding. Digitale PDF.

SKU: RR-G5-LV-T3-SUM-AFR Categories: , , ,

Wat is ingesluit?

Duidelike, maklik leerbare Graad 5 Lewensvaardighede Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.

Hierdie pakket sluit in:

  • Godsdienstige Feeste en Gebruike in Suid-Afrika
  • Vergelyk Godsdienstige Feeste en Gebruike
  • Veiligheid by die huis en in die omgewing
  • Medisyne en Veiligheid
  • Brandveiligheid
  • Water is ‘n basiese behoefte
  • Spaar water
  • Beskerm waterkwaliteit
  • Gesonde eetgewoontes vir kinders
  • Voedingsbehoeftes en faktore wat voedselkeuses beïnvloed
  • Liggaamlike Opvoeding – Ritmiese Bewegings
  • Liggaamlike Opvoeding – Veiligheid en Uitvoering
  • Skeppende Kunste – Uitvoerend Kunste
  • Drame, Dans en Musiek
  • Visuele kuns – 2d Reptiele en Insekte
  • Visuele kuns – 3d
  • Finale Hersiening

Graad: 5
Vak: Lewensvaardighede
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF

Digitale produk

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.

Belangrik

Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

School Term

School Term 3

Language

Afrikaans

Product Type

Summaries

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 5 Lewensvaardighede – Kwartaal 3 Opsommings”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top