Wat is ingesluit?
Duidelike, maklik leerbare KLEUR Graad 7 Geskiedenis Kwartaal 4-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.
Hierdie pakket sluit in:
- die Britte kom na die Kaap
- die Oostelike Grens
- Grensoorloë
- Britse Immigrasie
- Afskaffing van Slawerny
- Die Groot Trek
- Die Noordelike Grens
- Korana en Griekwa
- Suidelike Tswana
- Sendelinge en Handelaars
Graad: 7
Vak: Geskiedenis
Kwartaal: 4
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF
Digitale produk
Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.
Belangrik
Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.






Reviews
There are no reviews yet.