,

Graad 7 Wiskunde – Kwartaal 1 tot 4 Opsommings Oefenboek

R80,00

Maklik leerbare Graad 7 Wiskunde Kwartaal 1 tot 4 -opsommings rn werkboek met verduidelikings vir vinnige hersiening en toetsvoorbereiding. Digitale PDF.

SKU: RR-G7-WISK-T4-SUM-AFR Categories: ,

Wat is ingesluit?

Duidelike, maklik leerbare Graad 7 Wiskunde Kwartaal 1 tot 4 -opsommings en oefenboek met verduidelikings vir hersiening en toetsvoorbereiding.

Hierdie pakket sluit in:

  • KWARTAAL 1 — GETALLE EN BREUKE
    • Heelgetalle (natuurlike getalle en 0)
    • Bewerkings en volgorde van bewerkings
    • Faktore, veelvoude, GGF en KGV
    • Verhouding, koers en finansiële berekeninge
    • Gewone breuke en persentasies
    • Desimale breuke

    KWARTAAL 2 — EKSPONENTE EN PATRONE

    • Eksponente en wortels
    • Negatiewe en positiewe heelgetalle
    • Getalpatrone en meetkundige patrone
    • Funksies en vloeidiagramme

    KWARTAAL 3 — MEETKUNDE

    • Hoeke en konstruksies
    • Lyne en sirkels
    • Driehoeke en vierhoeke
    • Kongruensie en gelykvormigheid
    • Transformasies en simmetrie

    KWARTAAL 4 — METING EN DATA

    • Omtrek en oppervlakte
    • Totale buite-oppervlakte en volume
    • Kapasiteit en eenhede
    • Datahantering en grafieke

Graad: 7
Vak: Wiskunde
Kwartaal: 1, 2, 3, 4
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF

Digitale produk

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.

Belangrik

Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

School Term

School Term 4

Language

Afrikaans

Product Type

Summaries

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 7 Wiskunde – Kwartaal 1 tot 4 Opsommings Oefenboek”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top