,

Graad 8 EBW – Kwartaal 3 Opsommings

R70,00

Maklik leerbare Graad 8 EBW Kwartaal 3-opsommings vir vinnige hersiening en toetsvoorbereiding. Digitale PDF.

SKU: RR-G8-EBW-T3-SUM-AFR Categories: ,

Wat is ingesluit?

Duidelike, maklik leerbare Graad 8 EBW Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.

Hierdie pakket sluit in:

  • Ondernemingsvorme: Inleiding
  • Eenmansaak
  • Vennootskap
  • Privaat Maatskappy (Edms) Bpk
  • Openbare Maatskappy Bpk
  • Vergelyking van die vier ondernemingsvorme
  • Kontantbetalingsjoernaal (KBJ)
  • KBJ Hoe om transaksies aan te teken
  • KBJ Volledige Voorbeeld
  • Die rekenkundige vergelyking
  • KOJ en KBJ se invloed op die Rekeningkundige Vergelyking
  • KOJ + KBJ Gekombineerde Transaksie
  • Die Ekonomie: Markte
  • Faktormark: Arbeids- en Finansiële Markte

Graad: 8
Vak: EBW
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF

Digitale produk

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.

Belangrik

Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

School Term

School Term 3

Language

Afrikaans

Product Type

Summaries

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 EBW – Kwartaal 3 Opsommings”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top