, ,

Graad 8 SW Geskiedenis & Geografie – Kwartaal 3 Opsommings

R100,00

Maklik leerbare KLEUR Graad 8 Sw Geskoedenis en Geografie Kwartaal 3-opsommings vir vinnige hersiening en toetsvoorbereiding. Digitale PDF.

SKU: RR-G8-SWGESKGEO-T3-SUM-AFR Categories: , ,

Wat is ingesluit?

Duidelike, maklik leerbare KLEUR Graad 8 SW Geskiedenis & Geografie Kwartaal 3-opsommings vir hersiening en toetsvoorbereiding.

Hierdie pakket sluit in:

Geskiedenis: Kolonisasie van Afrika

  • Die wedloop om Afrika
  • Die Berlynse Konferensie
  • Verdeling van Afrika
  • Oorsake van Kolonisasie
  • Waarom Europa Afrika vinnig kon koloniseer
  • Gevolge van kolonisasie
  • Gevallestudie: Die Ashanti Koningkryk en die Goudkus

Geografie: Nedersettings en Verstedeliking

  • Wat is ‘n Nedersetting
  • Landelike en Stedelike Nedersettings
  • Grondgebruik: Landelike en Stedelike Gebiede
  • SBK/CBD: Ligte en swaar nywerheid
  • Residensiële en ander stedelike grond gebruik
  • Lugfoto’s en groot skaalkaarte
  • Grondgebruik op lugfoto’s en kaarte
  • Verstedeliking en landelik-stedelik migrasie
  • Informele Nedersettings en diensleweringsprobleme

Graad: 8
Vak: SW Geografie
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF

Digitale produk

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.

Belangrik

Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

School Term

School Term 3

Language

Afrikaans

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 SW Geskiedenis & Geografie – Kwartaal 3 Opsommings”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top