,

Graad 8 Tegnologie – Kwartaal 3 Projek & Modelbou

R80,00

Maklik leerbare Graad 8 Tegnologie Kwartaal 3-Projek en modelbougereedheid. Digitale PDF.

SKU: RR-G8-TEG-T3-SUM-AFR Categories: ,

Wat is ingesluit?

Duidelike, maklik leerbare Graad 8 Tegnologie Kwartaal 3-Projek en modelbougereedheid.

Hierdie pakket sluit in:

  • Hoe werk ‘n Mynskag-hyskraan
  • Meganiese voordeel en hefbome
  • Ratte: rigting, spoed, krag
  • Ratverhoudings en berekeninge
  • Teken ratstelsels grafies
  • Stelseldiagramme
  • Ontleed ‘n fietsratstelsel
  • Kies jou mynbou-ondersoek
  • Doen jou mynbou-ondersoek
  • Skryf jou ondersoekverslag
  • Ondersoek die hysmeganisme
  • Ontwikkel 2 ontwerpidees
  • Finale 3d isometriese tekening
  • 2d werktekening
  • Materiaallys en kostebegroting
  • Bouplan, Gereedskap en veiligheid
  • Modelbou 1: basis en hysraam
  • Modelbou 2: die hysmeganisme
  • Toets en evalueer jou model
  • Aanbieding en Projekportefeulje
  • Finale PAT Assesering

Graad: 8
Vak: Tegnologie
Kwartaal: 3
Taal: Afrikaans
Formaat: Digitale PDF

Digitale produk

Hierdie is ’n digitale produk. Geen fisiese boek word gepos nie. Die PDF word ná suksesvolle betaling elektronies beskikbaar gestel.

Belangrik

Maak asseblief seker dat jy die korrekte graad, vak, taal en kwartaal kies voordat jy jou bestelling voltooi.

School Term

School Term 3

Language

Afrikaans

Product Type

Summaries

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Graad 8 Tegnologie – Kwartaal 3 Projek & Modelbou”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

Scroll to Top